This free survey is powered by QUESTIONPRO.COM
0%
 

Hallo.


Dankie dat jy deelneem aan die Woes toekennings, wees asseblief eerlik met jou stemme en moet nie net vir iemand stem omdat julle beste vriende is nie.
 
 

* Woest alleen - Die Woester wat die verste of mees afgeleë van Suid Afrika is wat gereeld ‘n bydrae lewer.
 
Meraai vannie Baai
 
Thys Klein
 
Sonvanger
 
Tribalmoon
 
Lana Lowe
 
Donkiedans
 
Fransman
 
 

* Doring in my vlees - Die skrywer wat tonge die meeste laat klap. Iemand wat regtig dinge onder die Woes skrywers warm maak. Amper soos die neef waarvan die familie nie praat nie maar almal weet van hom.
 
Oscar Willebeest
 
Chenel Pieterse-Boyle
 
Rudi Coetzer
 
Groen Goud
 
Andre ben Afrika
 
 

* Uitblinker - Die skrywer met die meeste potensiaal. Iemand wat in jou opinie ‘n goeie kans staan om wel publiseer te word.
 
Kammakazi
 
Lin-Y
 
Danie
 
Andre Mouton
 
Chenel-pieterse boyle
 
tribalmoon
 
bath chavvah
 
Sonvanger
 
Chantelle Holder
 
Anellie
 
Letterliewend
 
miesjel
 
Natasha Dutton
 
Carol Williams
 
Anton Smith
 
 

* Kontroversie - Die skrywers wat die mees kontroversiële werk instuur.
 
Franz Voorlaaier
 
Vlek
 
Oscar Willebeest
 
Rudi Coetzer
 
Groengoud
 
DonVincelot
 
Sufsak & Walgwors
 
Pshyche
 
 

* Skaterlag - Die skrywer wat beste humor bydraes lewer.
 
Rudi Coetzer
 
Danie
 
Vlek
 
Meraai vannie Baai
 
Sufsak en Walgwors
 
Natasha Dutton
 
Chenél Pieterse-Boyle
 
Lappop
 
Wendy Du Plessis
 
Platanna
 
 

* Sagste hart - Die skrywer wat die beste liefdesgedigte skryf.
 
Chenel-pieterse boyle
 
Zymlry
 
Danie
 
Vlam
 
Sonvanger
 
Warren Theron
 
Chantelle Holder
 
Lorelei
 
Briggie
 
Coert Welman
 
Collene
 
Tribalmoon
 
Carol Williams
 
Frik Steenberg
 
 

Rambo - Die skrywer wat onder baie moeilike omstandighede steeds ‘n gereelde bydrae lewer.
 
Danie
 
Blackrose
 
Andre Mouton
 
Aurora
 
Tribalmoon
 
Frans Andrews
 
 

* Kampvegter - ‘n Skrywer wat jy van weet wat regtig uit hulle pad gaan om almal van Woes bewus te maak. Iemand wat ‘n Woes T-hemp onder hulle werksklere dra net ingeval daar ‘n letterkundige noodgeval iewers opduik.
 
Chantelle Holder
 
Natasha Dutton
 
Chenél Pieterse-Boyle
 
Meraai vannie Baai
 
Lana Lowe
 
Miesjel
 
Lappop
 
Tribalmoon
 
Danie
 
Carol Williams
 
 

* Moeder van ‘n duisend - ‘n Vroue skrywer wat haarself ontferm oor nuwe skrywers en regtig ander skrywers probeer help om op hulle voete te kom en hulle talent te beoefen.
 
Lorelei
 
Chenél Pieterse-Boyle
 
Annelie
 
Tribalmoon
 
Meraai vannie baai
 
Christal
 
Chantelle Holder
 
 

* Vader van vele - ‘n Manlike skrywer wat homself ontferm oor nuwe skrywers en regtig ander skrywers probeer help om op hulle voete te kom en hulle talent te beoefen.
 
Losves
 
Oscar Willebeest
 
Lynx
 
Christo Nel
 
Donvincelot
 
Grevilman
 
Please contact [email protected] if you have any questions regarding this survey.
Survey Software Powered by QuestionPro Survey Software