This free survey is powered by QUESTIONPRO.COM
0%
Exit Survey »
 
 
Wat is jou eerste indruk van Charisma Lewensentrum as jy by die deur instap?
 
Vriendelik
 
Liefdevol
 
Hoogmoedig
 
Behulpsaam

 
 
 
Watter voorstel het jy?
   
 
 
 
Hoe vind jy die dienste?
 
Opwindend
 
Vervelig
 
Deurmekaar
 
Duidelike boodskap
 
Langdradig

 
 
 
Verkies jy die lofprysing in watter taal?
 
Afrikaans
 
Engels
 
Beide
 
Geen voorkeur
 
 
 
Voel jy welkom?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
Van jou eerste besoek tot nou, het jy geestelik gegroei?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
Is jy deel van 'n selgroep?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
Dink jy 'n selgroep is 'n mors van tyd?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
Voel jy welkom by jou selgroep?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
Wat is jou verwagtinge van jou/'n selgroep?
   
 
Survey Software Powered by QuestionPro Survey Software