Hierdie gratis opname word aangedryf deur
0%
Uittreksel
 
 
Geagte GR 6 / GR 7 leerling.

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om saam met Super dude en Super chick uit te vind wat "Moorie-ness" is en wat dit is om 'n ware Moorie te wees.

Beantwoord gou hierdie paar vrae en jy kan dalk 'n prys teen die waarde van R500 wen...
 
 
 
Hou jy van die Blou Bulle?
 
Jaaa! My bloed is blou!
 
Ek skreeu net vir sexy Hougaard.
 
Nee, go STORMERS!
 
Die Bulle? Nog nooit van daai netbal meisies gehoor nie?
 
 
 
Hou jy van jou Skoolhoof?
 
Ja baie.
 
Nee nie eintlik nie hys te kwaai maar moenie vir hom sê nie.
 
Ek IS die hoof!
 
 
 
Dink jy one direction is die coolste boy band ooit?
 
Uhm nee... Hulle is n girl band pfff!
 
Hulle is oraait, maar oooh daai Justin Biebz <3 grrrr aitsa!
 
Daar is dalk Noord, Oos, Suid en Wes maar vir my is daar net een direction... ONE DIRECTION!
 
 
 
In watter Laerskool is jy?
 
Laerskool Westwood
 
Laerskool Rynfield
 
Laerskool Northmead
 
Laerskool Brentwood Park
 
Laerskool Bredell
 
 
 
In watter graad is jy?
 
Graad 5
 
Graad 6
 
Graad 7
 
 
Wat is volgens jou die belangrikste faktore wanneer jy kies na watter Hoërskool toe jy gaan? (5 sterre die belangrikste)
Sport
Akademie
Die kultuur, tradisies, gees en vibe van die skool.
Waarnatoe my maats gaan
Die hoof
Die skool se uniform.
 
 
 
Wat verwag jy van die Hoërskool waarna jy gaan in 2016 / 2017?
 
'n Skool wat my 'n wenner maak in die lewe in terme van sport, kultuur en akademie met onderwysers wat omgee oor my, waar ek nie net 'n nommer gaan wees nie (asook 'n skool met 'n kickass meneer wie se van Pieters is)
 
'n Skool wat vir my kan USB stokkies uitdeel (wat mens eintlik maar by PNA kan gaan koop).
 
 
 
Wat sal jy verkies om te wen by Hoërskool Hans Moore se inligtingsaand?
 
R500 airtime
 
Jou eerste paar rugby toks
 
Jou eerste Hoërskool hokkie stok
 
'n Paar netbal tekkies
 
 
 
* Wanneer is Hoërskool Hans Moore se inligtingsaand?
   
* Naam en Van:
   
* Kontak besonderhede:
   
 
Deel hierdie opname:          Online Survey sagteware Aangedryf deur  QuestionPro Survey Software