This free survey is powered by QUESTIONPRO.COM
0%
 
 
* Was die registrasie proses gebruikersvriendelik?
 
Ja
 
Nee
 
Ek het dit so lank terug gedoen ek kan nie meer onthou nie
 
 
 
Was die registrasie proses ...
 
Stadig
 
Vinnig
 
Baie vinnig
 
 
 
* Hoe het jy Woes.co.za ontdek?
 
Vriende
 
Media, TV, Radio ens.
 
Soekenjin
 
‘n Skakel van ‘n ander webwerf
 
Ander
 
 
 
 
* Was die doel van die webwerf duidelik of moes jy wonder waaroor alles gaan?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
* Het jy gesukkel om jou voete te vind op die webwerf en die webwerf te begin gebruik?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
* Hoe lank is jy al ‘n gebruiker op Woes.co.za?
 
Minder as ‘n Maand
 
1 tot 6 maande
 
6 maande tot ‘n jaar
 
1 tot 2 jaar
 
2 jaar of meer
 
 
 
* Hoe vinnig laai Woes.co.za in vergelyking met ander webwerwe?
 
Vinniger
 
Net so vinnig
 
Stadiger
 
Ongelooflik stadig
 
 
 
* Waar is die rekenaar waarmee jy Woes.co.za besoek?
 
Werk
 
Huis
 
Skool
 
Internet kafee
 
Huis en werk
 
Ander
 
 
 
 
* Nadat jy registreer het as ‘n skrywer het die gemeenskap dadelik met jou kontak gemaak en verwelkom?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
* Kon jy maklik agterkom wat jy mag en nie mag doen op die webwerf?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
* Het jy ‘n behoefte om ander skrywers op Woes.co.za in lewende lywe te ontmoet?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
* Dink jy jou werk is goed genoeg beskerm op die webwerf?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
Hoe kan dit verbeter word?
   
 
 
 
* Dink jy daar is al van jou werk deur ander skrywers gesteel op die webwerf?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
* Dink jy die webwerf word korrek bestuur?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
Hoe kan die webwerf beter bestuur word?
   
 
 
 
* Is die navigasie van die webwerf logies uiteengesit?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
* Wat van die webwerf irriteer jou die meeste?
 
Advertensies
 
Kwaliteit van die inligting op die webwerf
 
Uitleg van webwerf
 
Die voorblad van Woes.co.za
 
Navigasie
 
Spoed van die webwerf
 
Ek sukkel om die beste werk op te spoor
 
Die soek fasiliteit
 
‘n Tekort aan meer afdelings om ander werk in te plaas
 
Die spoed waarteen nuwe funksies vir die webwerf bygevoeg word
 
Ek voel nie deel van die aanlyn gemeenskap nie
 
Ek is gelukkig, niks irriteer my nie
 
Ander

 
 
 
* Wat weerhou jou om die webwerf meer gereeld te besoek?
 
Het net nie genoeg tyd in my dag nie
 
Daar is nie genoeg op Woes.co.za om my vir lank besig te hou nie
 
Die koste van my Internet toegang
 
Ek sukkel te veel om inligting op Woes te kry
 
Ek besoek liewers ander Afrikaanse webwerwe meer gereeld
 
Ek spandeer genoeg tyd op Woes.co.za
 
Ander

 
 
Watter afdeling op Woes.co.za is jou gunsteling?
1 - Beste 2 3 4 5 - Swakste
* Artikels
* Gedigte
* Duet-gedigte
* Kortverhale
* Happies Afrikaans
* Graffiti
* Nuus
* Vermaak
 
 
 
* Hoekom skryf jy?
 
Dit is ‘n uitlaatpunt vir my emosies
 
Ek skryf nog my hele lewe
 
Ek hou daarvan dat mense my werk lees
 
Ek wil graag eendag ‘n publiseerde skrywer wees
 
Ek gaan tans deur ‘n moeilike stadium in my lewe en skryf help
 
Ander

 
 
 
Bied die nuusbrief vir jou enige waarde as leser?
 
Ja
 
Nee
 
Ek ontvang nie die nuusbrief nie
 
 
 
Is daar enigiets anders wat jy tot Woes.co.za se aandag wil bring?
   
 
Please contact [email protected] if you have any questions regarding this survey.
Survey Software Powered by QuestionPro Survey Software