Hierdie gratis opname word aangedryf deur

Senekal Cycle Challenge 2015

Senekal Cycle Challenge 2015
0%
Uittreksel
 
 
Baie dankie dat u aan die eerste Senekal Cycle Challenge deelgeneem het. Beantwoord asb. die volgende vrae om ons te help om ons wedren in die toekoms beter te kan aanbied:
 
 
 
Waar het u van die wedren gehoor?
 
Internet
 
Facebook
 
Fietsryklub
 
Vriende
 
Ander
 
 
 
 
Indien u in die koshuis gebly het, was die fasiliteite en etes na u smaak?
Baie ontevrede
Ontevrede
Neutraal
Tevrede
Baie tevrede
 
 
 
Aan watter roete(s) het u deelgeneem?
 
Nagroete (24km)
 
40km
 
70km

 
 
 
Was die roete(s) duidelik en goed genoeg gemerk?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
Het die waterpunte langs die roete aan u vereistes voldoen?
 
Ja
 
Onseker
 
Nee
 
 
 
Watter waterpunt het volgens u die beste diens gelewer?
   
 
 
 
Enige ander kommentaar en voorstelle/klagtes i.v.m.:
   
• die roetes
   
• die waterpunte
   
• die verblyf en etes
   
• die medaljes
   
• die Inskrywingsgelde
   
 
 
 
Sou u bereid wees om ons te help om die wedren te adverteer in die toekoms ?
 
Ja
 
Nee
 
Indien nee, hoekom nie?
 
 
 
 
Sien ons u weer volgende jaar by die Senekal Cycle Challenge?
 
Ja
 
Nee
 
Deel hierdie opname:          Online Survey sagteware Aangedryf deur  QuestionPro Survey Software